Aanlyn, privaat of skool?

Kinderkinetika

Ons dienste word by ons praktyk aangebied waar ouers in hulle privaat hoedanigheid inskryf. Ons gaan ook uit na skole waar die hele skool Kinderkinetika doen of ouers individueel inksryf. Ons bied ook aanlyn dienste vir lede.

As gevolg van die inperking tydens COVID-19 is daar tans geen groepslesse in-persoon by die praktyk of skole beskikbaar nie. Kliek hier om meer uit te vind oor ons lesse wat sal hervat na die inperking. Daar is wel individuele lesse beskikbaar.

Kontak ons

Kantoor
064 680 0809

Wil jy meer van ons hoor?

  • Facebook
  • YouTube
  • Instagram

© 2020 Karynakinetika