Search

Hindernisbane is ongelooflike pret!

Jy kan vir jou kind 'n hindernisbaan sommer in die tuin of sitkamer bou.


Hindernisbane is ongelooflike pret! Gebruik van die onderstaande aktiwiteite om jou eie hindernisbaan in die huis of tuin te skep


  • Kruip onderdeur stoele.

  • Spring soos 'n padda.

  • Klouter oor voorwerpe.

  • Loop hande-vier-voet.

  • Hasie spronge.

  • Kruip onder deur komberse, toue, ens.

  • Stoot die bal met jou kop tussen die merkers.

  • Kruip agteruit.


Hoe bou ons een?

Pak emmers, bankies, stoele, bakstene ens. uit waar hulle kan oor, onderdeur, binne-in ens.


Lekker klim en klouter saam met jou kind

0 views

Kontak ons

Kantoor
064 680 0809

Wil jy meer van ons hoor?

  • Facebook
  • YouTube
  • Instagram

© 2020 Karynakinetika